Doebai Internasionale Lughawe

Doebai Internasionale Lughawe
مطار دبي الدولي
IATA: DXBICAO: OMDB
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Doebaise staatsbesit
Operateur Dubai Airports Company
Bedien Doebai, Verenigde Arabiese Emirate
Ligging Al Garhoud
Spil vir

Passasiers

Lugvrag

  • Al Rais Cargo
  • Emirates SkyCargo
Tydsone (UTC+04:00)
Hoogte bo seevlak 62 vt / 19 m
Webtuiste www.dubaiairport.com
Landkaart
OMDB is in Verenigde Arabiese Emirate
OMDB
OMDB
Ligging in die Verenigde Arabiese Emirate
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
12L/30R 4 000 13 123 Teer
12R/30L 4 450 14 600 Teer
Statistieke (2022)
Passasiers 66 069 981
Vrag (metrieke ton) 2 435 567
Bronne: Verenigde Arabiese Emirate se Lugvaartinligtingspublikasie[1] Airports Council International[2]

Doebai Internasionale Lughawe (Arabies: مطار دبي الدولي; IATA: DXB, ICAO: OMDB) is die primêre internasionale lughawe wat Doebai in die Verenigde Arabiese Emirate bedien, en die wêreld se besigste lughawe volgens internasionale passasiersverkeer,[3][4] een van die besigste vraglughawens ter wêreld,[5] die besigste lughawe vir Airbus A380- en Boeing 777-bewegings,[6] en die lughawe met die hoogste gemiddelde aantal passasiers per vlug.[7] In 2018 het DXB 89 miljoen passasiers en 2,65 miljoen ton vrag hanteer en 409 493 vliegtuigbewegings geregistreer.[8]

  1. "United". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2013. Besoek op 17 Junie 2014.
  2. "Preliminary 2012 World Airport Traffic and Rankings". Aci.aero. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 29 Maart 2013.
  3. "Dubai remains world's busiest international airport – Emirates 24|7". Emirates247.com. 24 Januarie 2017. Besoek op 31 Augustus 2017.
  4. "Year to date". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2016. Besoek op 1 Junie 2015.
  5. "Year to date". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 1 Junie 2015.
  6. "Where to spot your favourite aircraft type". anna.aero. 14 Desember 2016. Besoek op 2 Junie 2017.
  7. Cannon, Marisa. "Dubai airport up 7 per cent in passenger traffic". Business Traveller.
  8. "Press Releases". Dubaiairports.ae. Besoek op 18 April 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search